Testimonials
Fabulous!
We had a great time, Our hosts went out of their way to ensure that we were happy and had all that we needed.
Anonymous
Vriendelike Ontvangs
Vriendelike ontvangs. Alles netjies. Dankie vir die vergunning om laat uit te boek, en eers te stort na die race. Sal definitief weer daar oorslaap.
Nelia G – Family with teenagers
Skoon en Netjiese Kamers
Sal definitief weer daar oorbly. Vriendelik ontvang. Skoon en netjiese kamers. Sien sterre.
Beverley M
Baie nice plek met baie lekker prys
Baie nice plek met baie lekker prys. Waarde vir geld, baie mooi gastehuis.
Andre J
wonderful place to stay
Nice host, clean and quiet. It was a wonderful place to stay, definitely will stay there again.
Sipho T
Veilig, Netjies, Diens Uitstaande
Aangenaam, veilig, netjies, diens uitstaande. Maklik bereikbaar, netjiese en vinnige respons by ingang. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Vinnig ingeklaar met duidelike gebruike en ander dienste. Kamer elke dag netjies gediens. Netjiese courtroom.
Frik B